1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Verlengde onderhoudsaansprake na hertroue - 'n verpaste geleentheid ter aansluiting by internasionale beste praktyk : aantekeninge

Volume 2007, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Onderhoudsaansprake van voormalige gades na egskeiding is per definisie uitsonderingsreg. "[D]er nacheheliche Unterhalt [ist] die Ausnahme, nicht aber die Regel" (Borth "Der Gesetzesentwurf der Bundesregierung zur Reform des Unterhaltsrechts" 2006 813 814). Die oorspronklike ratio vir 'n onderhoudsaanspraak deur een gesonde volwassene jeens 'n ander wat in werklikheid op die onderhoudsolidariteit van die voormalige gades tydens die huwelik gebaseer was, het met die ontbinding van die huwelik verval.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/2/EJC55101
2007-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error