1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - -verhore en die beskuldigde se reg op 'n billikeverhoor : aantekeninge

Volume 2007, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die Strafproseswet maak voorsiening daarvoor dat 'n persoon wat aan 'n misdaad skuldig bevind is, maar wie se skuldigbevinding op appèl op tegniese gronde tersyde gestel is, weer vir dieselfde misdryf vervolg kan word (a 324 van die Strafproseswet 51 van 1977). In hierdie bydrae word oorweeg of die toepassing van hierdie bepaling in die praktyk moontlik op konstitusionele gronde aangeveg kan word. Die beskuldigde se algemene reg op 'n billike verhoor (a 35 van die grondwet van 1996) en veral twee besondere regte van die beskuldigde op 'n billike verhoor kom hier ter sprake: die reg op finaliteit (a 35(3)(m)) en die reg op hoër beroep (a 35(3)(o)). Die reg op finaliteit het ten doel om die beskuldigde te beskerm teen herhaalde pogings van die staat om hom/haar skuldig te bevind aan dieselfde oortreding.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/2/EJC55102
2007-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error