1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Middellike aanspreeklikheid van die staat weens manipulasie van 'n tenderproses : regspraak

Volume 2007, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Dit wil voorkom of die stroom gerapporteerde uitsprake oor die gebied van middellike aanspreeklikheid van 'n werkgewer vir die deliktuele skade veroorsaak deur sy werknemer in die loop van laasgenoemde se diensverhouding maar net nie wil afneem nie. Die problematiek verbonde aan hierdie tipe geval van middellike aanspreeklikheid kleef nie soseer aan die eerste twee aanspreeklikheidsvereistes, te wete dat daar 'n werkgewer-werknemer-verhouding moet wees en dat die werknemer 'n onregmatige daad moes gepleeg het nie; dit is by uitstek die derde vereiste, te wete dat die werknemer die eiser se nadeel in die loop van sy werksaamhede werknemer veroorsaak het (sien veral Neethling, Potgieter en Visser (2006) 360-365; Van der Walt en Midgley (2005) 37-38), wat telkemale problematies in die toepassing daarvan blyk te wees en dus onder die loep geneem word (sien bv die resente uitsprake in 2006 4 SA 160 (HHA); 2006 5 SA 532 (HHA); 2006 6 SA 537 (HHA)).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/3/EJC55118
2007-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error