1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The quest for international criminal justice - the long road ahead

Volume 2007, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Hierdie artikel sit die bestaande regsposisie met betrekking tot strafregtelike verantwoordelikheid van individue vir menseregteskendings binne die bestaande internasionale strafregtelike forums en in 'n mindere mate nasionale forums wat die bevoegdheid het om oor menseregteskendings te beoordeel uiteen. Dit beskryf die ontwikkeling vanaf -tribunale tot die permanente internasionale strafhof in Den Haag. Die artikel fokus ook op die struikelblokke en vrae wat gepaard gaan met dié ontwikkeling. Die gevolgtrekking is dat die internasionale gemeenskap in 'n sekere mate verbind is tot die idee van internasionale kriminele geregtigheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/4/EJC55140
2007-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error