1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The constitutional dimension of the best interests of the child as applied in education

Volume 2008, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


In hierdie artikel word die grondwetlike aard en betekenis van die gemeenregtelike beginsel van die beste belange van die kind, wat nou as fundamentele reg in artikel 28(2) van die grondwet verskans word, kortliks uiteengesit. Daar word aangetoon dat as grondwetlike reg, die beginsel nie 'n onaantasbare status geniet nie, maar aan beperking ingevolge artikel 36 van die grondwet onderworpe is en in 'n gegewe situasie ondergeskik gestel kan word aan 'n ander kompeterende reg of belang. Weliswaar word die toepassing van die beginsel beïnvloed deur die waardestelsel van elke uitlegger of toepasser. Vervolgens word 'n geselekteerde aantal regte, soos die reg op gelykheid, die reg op privaatheid, die reg op vryheid van uitdrukking, die reg op godsdiensvryheid en die reg op onderwys bespreek ten einde aan te toon watter impak die beginsel op die toepassing van elk van hierdie regte in onderwysverband mag hê. Daar word spesifiek ook na die vraagstuk van dissipline in skole verwys. Die gevolgtrekking is dat die beginsel dikwels ondersteunend tot die toepassing van bepaalde ander regte staan, en dat ten spyte daarvan dat die beginsel as grondwetlike reg beperk kan word, dit die nuttige doel dien om amptelike optrede in onderwys te kontroleer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/2/EJC55173
2008-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error