1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die teorie en praktyk van die 1996-grondwet : 'n versigtige waardering

Volume 2008, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die inwerkingtreding van die oorgangsgrondwet van 1993 en kort daarna die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (die finale grondwet) en die gepaardgaande vreedsame oorgang na 'n nie-rassige konstitusionele demokrasie word allerweë as 'n wonderwerk beskou. En dit is ook. Teen die agtergrond van die hoogspanning van die tagtigerjare het daar op politieke, intellektuele en gesindheidsvlak iets gebeur wat nie sonder meer logies verklaarbaar is nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/3/EJC55194
2008-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error