1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The regulation of chemical and biological weapons in international law : preserving the paradox of "humane" war

Volume 2008, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract


Hierdie artikel bied 'n oorsig van die ontwikkelende regsvoorskrifte van die afgelope eeu oor chemiese en biologiese wapens, die ontwikkeling van die relevante internasionale reg en verwys na die regsgeldigheid van die gebruik en besit van sodanige wapens.
Die bepalings van die 1925 Geneefse Protokol, die 1972 Verdrag oor Bakteriologiese Wapens en die 1993 Konvensie oor Chemiese Wapens asook die praktyk van state word ontleed. Skynbaar heers, anders as oor kernwapens, groter duidelikheid oor die regsposisie ten aansien van die besit en gebruik van sodanige wapens. Die afdwing van die regulasies, veral die wat bakteriologiese wapens betref, bly problematies. Dit word veroorsaak deur die toelaatbare vreedsame gebruik van moderne tegnologie. Omdat chemiese wapens al heelwat in oorlogstoestande gebruik is, is dit nodig dat daar 'n verbod moet wees op die produksie en besit van sulke wapens.
Die pad wat gevolg is met chemiese en bakteriologiese wapens skep 'n presedent wat vrugbaar aangewend kan word op die gebied van die nieproliferasie van kernwapens. Die bedreiging wat internasionale terrorisme deur die gebruik van chemiese en bakteriologiese wapens mag inhou, word ook bespreek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/4/EJC55215
2008-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error