1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Gebrekkige territoriale jurisdiksie by die aanhoor van 'n strafsaak in die laerhof : regspraak

Volume 2010, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

'n Laerhof (landdroshof en streekhof) moet oor jurisdiksie ten aansien van gebied, misdaad sowel as vonnis beskik alvorens die hof die nodige regsbevoegdheid het om 'n strafsaak aan te hoor en 'n regsgeldige uitspraak en vonnis te lewer. Die begrip "jurisdiksie" word deur Kruger ( (2009) 16-1) omskryf as die "legal capacity to give a valid judgment" terwyl Lansdown en Campbell (V (1982) 2) die begrip definieer as die beperkte bevoegdheid van 'n hof om ondersoek in te stel na en 'n beslissing te maak oor aanspreeklikheid in 'n strafregtelike vervolging en om vonnis op te lê na skuldigbevinding. In omskryf die appèlhof jurisdiksie as "the power vested in a Court by law to adjudicate upon, determine and dispose of a matter" (1991 1 SA 252 (A) 256G-H).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/2/EJC55301
2010-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error