1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Strafprosesreghandboek / Criminal Procedure Handbook , P.M. Bekker, T. Geldenhuys, J.J. Joubert, J.P.Swanepoel, S.S. Terblanche en S.E. Van Der Merwe : boekbesprekings

Volume 2010, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Wanneer 'n publikasie sy negende uitgawe beleef is dit nie alleen duidelik dat dit in aanvraag is nie, maar ook dat die produk aan die markverwagting voldoen. In die geval van Strafprosesreghandboek en sy Engelse stalmaat onder die redakteurskap van JJ Joubert, kan ongetwyfeld gekonstateer word dat die markverwagting telkens oortref word. Die publikasie is gemik op die strafprosesregstudent wat 'n eerste kennismaking met die vak beleef en as sodanig word gefokus op die fundamentele beginsels van die vakgebied. Aan die regspraktisyn verskaf dit 'n vinnige rigtingwyser na die tersake beginsels. Die medewerkers behoort gelukgewens te word met die mate waarin hulle daarin geslaag het om nie alleen hiérdie oogmerk gestand te doen nie, maar ten spyte van omvangryke verwikkelinge op die gebied van die strafprosesreg sedert die eerste uitgawe in 1994 verskyn het, die publikasie hanteerbaar én bekostigbaar te hou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/3/EJC55316
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error