1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die soewereiniteit van die Britse parlement in 2010 : is dit steeds soos Dicey dit uitgespel het?

Volume 2010, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Veertig jaar gelede is "Die Soewereiniteit van die Parlement" deur die universiteit van Suid-Afrika as proefskrif aanvaar. Die proefskrif het benewens oor die destydse Suid-Afrikaanse parlement ook gehandel oor die parlement van die Verenigde Koninkryk (die "moeder" van alle parlemente) en die parlemente van verskeie Britse gemenebeslande is eweneens ondersoek. Verskeie artikels het uit die proefskrif gespruit. Die artikel wat die meeste reaksie uitgelok het, was die een oor die gebondenheid van die parlement aan die reg rakende sy struktuur en funksionering.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/3/EJC55329
2010-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error