1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die grondwetlike hof en die ooreenkoms ter vestiging van die wêreldhandelsorganisasie : aantekeninge

Volume 2010, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die Suid-Afrikaanse grondwetlike hof het in Maart 2010 'n verreikende uitspraak gelewer in (2010 5 BCLR 457 (KH)). Die uitspraak raak 'n verskeidenheid aspekte aan, maar vir die doeleindes van die onderhawige bespreking sal grotendeels op daardie dele van die uitspraak gelet word wat implikasies het vir die toepassing deur die plaaslike howe van internasionale reg in die staatlike reg en vir Suid-Afrika se lidmaatskap van die Wêreldhandelsorganisasie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/4/EJC55350
2010-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error