1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Middellike aanspreeklikheid van die staat vir misdadige polisie-optrede : die heilsame ontwikkeling duur voort : regspraak

Volume 2011, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die vlaag misdaad waaronder Suid-Afrika tans gebuk gaan, is waarskynlik ongeëwenaard in ons geskiedenis. Ons dagblaaie basuin, vanaf hoofopskrifte tot eenkolomberiggies op die briewekolombladsye, eindelose stringe feite uit oor die allergruwelikste vergrype waaraan die leserspubliek al gewoond geraak het en waardeur hulle ook al so afgestomp is, dat die aakligste detail oor 'n moordgeval soms minder ontlok as die uitdaging van 'n matig-moeilike Sudoku. Wat egter nog steeds die aandag trek, is wanneer daar berig word oor polisielede wat hulself aan die verkeerde kant van die reg bevind - waar die spreekwoordelike lang arm van die gereg nie alleen 'n hand het waarvan die vingers veel langer is as wat mens sou verwag nie, maar selfs verder "gevorder" het om rooftogte, moord, verkragtings en verdere ernstige geweldsmisdade op daaglikse grondslag te pleeg (sien bv (24-05-2010) 2) waarin daar berig word oor die beweerde betrokkenheid van 'n polisievrou by 'n plaasaanval).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/1/EJC55366
2011-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error