1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Strikte aanspreeklikheid vir defekte produkte : regspraak

Volume 2011, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Gemeenregtelik plaas die regspraak die aanspreeklikheid van vervaardigers vir defekte produkte binne die trefgebied van die Aquiliese aksie (sien bv 2003 4 SA 285 (HHA) 300; 2002 2 SA 447 (HHA) 470-471; 1990 2 SA 647 (A); 1975 2 SA 457 (W)). Al die elemente van 'n delik, maar veral onregmatigheid en nalatigheid, moet dus aanwesig wees om die vervaardiger aanspreeklik te stel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/4/EJC55413
2011-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error