1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Prof Dr S.W.J. Van Der Merwe : 26-01-1940 - 08-09-2011 : in memoriam

Volume 2011, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Dit is met leedwese dat die redaksie kennis gee van die heengaan van Schalk van der Merwe. Schalk was nie alleen een van die grondleggers en hoekstene van die fakulteit regsgeleerdheid van die Randse Afrikaanse Universiteit nie, maar ook een van die befaamde driemanskap (met JC van der Walt en IM Rautenbach) wat die behoefte aan en plek vir 'n eersteliga regstydskrif naas die destyds bestaande regstydskrifte erken het vóór daar sprake van 'n subsidiebedeling was en ook die eerste redaksie van gevorm het. Schalk was dus van meet af nou betrokke by en het jaloers help koester aan die publikasie van wat sy vroeëre kollega aan UNISA en latere leermeester prof WA Joubert na verwys het as stewig deurwrogte akademiese bydraes in 'n publikasie wat enige tyd sy plek in die eerste rang van internasionale regstydskrifte kan volstaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/4/EJC55427
2011-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error