1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Vertroulikheid en deursigtigheid in beleggingsarbitrasie - die staat versus die belegger (en dalk ook die eie belastingbetaler?) : aantekeninge

Volume 2012, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

In Junie 2009 het die Suid-Afrikaanse departement van handel en nywerheid 'n beleidsverklaring ("position paper") uitgegee wat 'n hersiening van die Republiek se beleidsraamwerk aangaande bilaterale beleggingsooreenkomste bevat. (Departement van Handel en Nywerheid (2009).) Die van hierdie beleidsdokument voer as een van die redes vir die hersieningsproses aan dat "[it] was partly necessitated by various arbitral proceedings initiated against the Republic of South Africa (RSA) and the need to conduct a comprehensive risk assessment" (GK 961 van 2009 SK 32386 (7-07-2009)).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/1/EJC55435
2012-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error