1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Is die hersieningsgrond "rasionaliteit" in artikel 6(2)(f)(ii) van wet 3 van 2000 van toepassing op huishoudelike dissiplinêre tribunale?
2010 3 SA 182 (KZP) : regspraak

Volume 2012, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid 3 van 2000 is van toepassing op administratiewe optrede wat val onder die van "administratiewe optrede" soos uiteengesit in artikel 1 van die wet. Hierdie artikel omskryf administratiewe optrede onder andere in artikel 1(b) as 'n besluit geneem deur 'n natuurlike of juridiese persoon, anders as 'n orgaan van die staat, wanneer dit publieke mag of 'n publieke funksie in terme van 'n magtigende bepaling uitoefen wat die regte van enige persoon nadelig raak en wat 'n direkte, eksterne regseffek het.


Hierdie subartikel, soos trouens die hele artikel 1, skep probleme as dit kom by die interpretasie daarvan soos blyk uit heelwat beslissings van die howe ( 2005 6 SA 313 (HHA) par 21; 2006 2 SA 52 (K) par 20) asook uitsprake van skrywers (Hoexter (2007) 186; Barrie "The question as to what constitutes 'administrative action' remains" 2002 562; Maré (2008 proefskrif Universiteit van die Vrystaat) 300).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/2/EJC120603
2012-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error