1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Eienaars en ander reghebbendes mag ervaar dat swye nie altyd goud werd is nie : aantekeninge

Volume 2013, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die populêre refrein dat stilte goud werd is, mag vir die liedjieskrywer 'n treffer besorg, maar in werklikheid moet reghebbendes daarmee rekening hou dat slegs die dwaas vir wys gereken word mits hy swyg: ("Selfs 'n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir verstandig" 17:28). ("Silence is golden" uit die pen van Gaudio het soos uitgevoer deur die Tremeloes in 1967 die nommer een posisie op die Britse treffersparade gehaal. Die noue samehang met die bekende Switserse en Engelse spreuk is duidelik: "Sprechen ist silbern, Schweigen ist golden" of "Speech is silver but silence is golden" - Apperson en Manser (2006) 545.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/2/EJC137411
2013-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error