1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Directors' exploitation of corporate opportunities and the Companies Act 71 of 2008

Volume 2013, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

The law regarding directors' exploitation of corporate opportunities originally developed as an application of their common law fiduciary duties to act in the best interests of the companies on whose boards they serve. The corporate law reviews in several jurisdictions led to codifications, or at least partial codifications, of directors' duties. The continued application (or not) of the common law is determined by the particular legislative instrument, but as I attempt to indicate below some areas of uncertainty remain.


In this article I consider the regulation of the exploitation of corporate opportunities as under the South African Companies Act 71 of 2008 (the 2008 act). After a brief statement of the position at common law, I consider the relevant provisions of the 2008 act and make recommendations aimed at achieving some of the objectives underlying codifications.


Voor die inwerkingtreding van die Maatskappywet van 2008, is direkteure se moontlike aanspreeklikheid vir die uitbuiting van korporatiewe besigheidsgeleenthede byna uitsluitlik deur die toepassing van die gemeenregtelike reëls beheer. Direkteure mag nie hul persoonlike belange ten koste van die maatskappy voorop stel nie en mag hulself ook nie in 'n posisie plaas waar hul belange moontlik met dié van die maatskappy sal meeding nie. Hulle mag ook nie 'n persoonlike wins uit hoofde van hul posisie in die maatskappy maak nie. Daar word dikwels in hierdie verband na die "geen wins" en "geen konflik" reëls verwys. Direkteure se uitbuiting van besigheidsgeleenthede wat die maatskappy toekom kan dikwels deur die toepassing van die gewone reëls hanteer word, maar daar is belangrike verskille tussen hierdie gevalle en die normale "geen wins" reël. Daarom het daar in sekere jurisdiksies 'n spesifieke leerstuk ontwikkel.
Die gemeenregtelike reëls geld steeds na inwerkingtreding van die 2008-wet, maar slegs tot die mate dat hulle nie deur die gedeeltelike kodifisering van direkteure se pligte in die wet uitgesluit word nie.
Verskeie artikels in die Maatskappywet van 2008 wat aanwending kan vind in hierdie tipe gevalle word in hierdie artikel bespreek. Daar word aangetoon dat die huidige statutêre uiteensetting wel bygedra het tot regsekerheid, maar dat daar nog enkele onduidelikhede bestaan. Die -saak bied leiding oor die posisie van die voormalige direkteur na haar bedanking uit die maatskappy; maar die moontlike aanspreeklikheid wanneer die maatskappy nie self die geleentheid kon of wou gebruik nie, en die onduidelikheid oor die beskikbaarheid van bepaalde gemeenregtelike remedies waarvoor nie spesifiek in die wet voorsiening gemaak word nie, is aspekte waaroor ons howe meer duidelikheid sal moet gee.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/2/EJC137415
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error