1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Erkenning van deliktuele vordering van deelgenoot aan permanente heteroseksuele verhouding weens doodslag van ander deelgenoot
2012 6 SA 377 (HHA) : regspraak

Volume 2013, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

"O tempora, o mores!" is die welbekende Latynse spreuk van weleer waarmee daar soms moedeloos na die vermeende agteruitgang van gemeenskapswaardes verwys word. (Vir die Ciceroniaanse oorsprong van hierdie uitdrukking, sien veral Kudia (2001) 401.) Hierdie Romeinse wysheid sou netsowel aangewend kon word as 'n vermaning om mens te berus by onvermydelike veranderinge wat ooreenkomstig veranderde openbare mening en beleid (in regstaal: die oftewel regsoortuiging van die gemeenskap) in enige regsbestel intree. Dit wil voorkom of sodanige onvermydelike wending, wat 'n bepaalde aspek van 'n raakpuntgebied van die familie- en deliktereg betref, in die onderhawige uitspraak van ons hoogste hof van appèl weerspieël word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/4/EJC144962
2013-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error