1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Besitlose pandreg en notariële verbande - regsvergelykende lesse : aantekeninge

Volume 2013, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die Suid-Afrikaanse wetgewer het nie geswig voor die versoeking om 'n besitlose pandreg as sekerheidsvorm in die Suid-Afrikaanse reg in te voer toe die destydse regskommissie dit voorgestel het nie. In artikel 1 van die voorgestelde wetsontwerp in die bylae van die werkstuk van die Suid-Afrikaanse Regskommissie (Werkstuk 23, Projek 46 (1987) 127-131) en as Bylae A gevoeg tot die finale (134-137) is voorsiening gemaak vir 'n nuwe "besitlose pandreg" op herkenbaar gespesifiseerde roerende sake vir die Suid-Afrikaanse reg wat aan die reghebbende sonder publisiteit die bevoegdhede van 'n saaklik reghebbende sou verleen en dus meer as slegs insolvensieregtelike voorkeur vir die reghebbende sou inhou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2013/4/EJC144968
2013-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error