1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - "Dit kan lede van die geheime raad nie doen nie. Hulle is vreemdeling" : aantekeninge

Volume 2014, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Op 12 Junie 2003 is aangekondig dat die appèlkomitee ("appeal committee") van die , die hoogste hof van appèl van die Verenigde Koninkryk, na 133 jaar deur 'n "supreme court" met die inwerkingtreding van die 2005 vervang gaan word. Hierdie wet het in Oktober 2009 in werking getree. Die ander judisiële funksie van die , die geheime raad (), bly onaangetas en gaan nog met sy funksie voort. Suid-Afrika het steeds onaangename herinneringe van die geheime raad se rol in ons regsgeskiedenis. Dit mag derhalwe interessant wees, aangesien die geheime raad behoue bly, om terug te kyk na die rol wat die geheime raad in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel het en ook na die sterk emosies wat dit ontketen het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/2/EJC152111
2014-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error