1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The delicate relationship between law and finance : the classification of credit default swaps

Volume 2014, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

This paper is concerned with the somewhat problematic relationship between the esoteric, fast-developing and highly-globalized world of the finance industry, on the one hand, and the way in which the law (in the general sense of the apparatus of legislation, regulation and sanctioning) can or should react towards such developments, on the other hand.


Our quest is to find out how the law deals with these fast developments of financial instruments, transactions and techniques. The issue is illustrated with reference to a discussion about the exact nature of one of the most notorious financial derivatives, namely credit default swaps (CDS) and about their relation to the legally heavily-regulated activity of insurance. There is a lot to be said about the comparison between credit default swap and insurance, all the more because the discussion has only rarely been treated in depth and because the issue has, to the best of my knowledge, not, or only rarely, been challenged in court.


Die finansiële krisis van 2007-2008 en die reaksies van die nasionale - én internasionale wetgewers en reguleerders van die finansiële markte het 'n debat laat opvlam oor die wyse waarop die reg betrokke behoort te wees by nuutsoortige finansiële instrumente en -tegnieke wat al met die hawerklap op dié toneel verskyn.
Die delikate verhouding tussen die reg met sy tradisioneel presies omskrewe begrippesisteem en die finansiële wêreld wat minder begaan is of 'n begrip wat ingeburger raak ook tegnies die juiste vlag vir die daaronder gedekte lading is, word treffend geïllustreer in die heftige kategoriseringsdebat wat gevoer word oor die "kredietverzuimswaps" soos die begrip "credit default swaps (CDS)" in die Nederlandse teks van die tersake wetgewing van die Europese Unie vertaal word. In dié verband is "swap" 'n wisselvorm van "swop" wat in werklikheid dui op die inneem deur die verkoper van die plek van die koper met betrekking tot die potensiële risiko wat laasgenoemde loop dat sy skuldenaar mag wanpresteer. Die koper "ruil" sy risiko in teen betaling van die ooreengekome premie. 'n is dus 'n kontrak ingevolge waarvan aan die koper 'n waarborg verskaf word dat die verkoper die risiko van 'n betalingsversuim deur 'n derde party sal dra byvoorbeeld indien die derde nie sy terugbetalingsverpligting op 'n kredietverskaffing sou nakom nie. Die verkoper van die "swap" sal die prestasieverpligting van die versuimende derde onder die gesketste omstandighede nakom sonder dat hy formeel in 'n borgstellingsooreenkoms jeens laasgenoemde staan. Die gesketste omstandighede wat die risiko omskryf, staan bekend as die "credit event" - hoewel dit in werklikheid eerder die "debietgebeurtenis" kon heet. Indien geen debietgebeurtenis materialiseer nie, het die verkoper van die "swaps" 'n wins gemaak, want dan het hy gebaat by die koopsom van die (en/of die premies) sonder dat hyself tot die potensiële prestasie geroep is. Dit is die kans wat hy gevat het. Ook die klassieke borg wat homself slegs as borg en nie ook as medehoofskuldenaar nie verbind, loop die onsekere toekomstige risiko dat die primêre skuldenaar nie sal presteer nie. Tog is op geen moment in die regsgeskiedenis oorweeg om borgstelling weens daardie inherente risikokarakter daarvan plotseling as 'n kanskontrak en daarom as 'n bedenklike versekeringsvorm te klassifiseer nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/2/EJC152121
2014-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error