1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die toelaatbaarheid van intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon
2013 JDR 1378 (OKG) : regspraak

Volume 2014, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Hierdie bydrae ondersoek die vraag of die intieme visentering van die liggaam van 'n gearresteerde persoon, in die besonder die fisiese ondersoek van die liggaamsholtes, deur die Strafproseswet 51 van 1977 veroorloof word. Die vraag word ondersoek teen die agtergrond van die onlangse uitspraak van die Oos-Kaapse hoë hof, Grahamstad in (2013 JDR 1378 (OKG)). Alvorens hierdie saak bespreek word, word die verskillende moontlike vorme van deursoekings van die liggaam van 'n persoon, asook die toepaslike voorskrifte van die Strafproseswet 51 van 1977 wat in dié verband geïnterpreteer moet word, kortliks vermeld. Na afloop van die saakbespreking, sal die posisie kragtens die Wet op Korrektiewe Dienste 111 van 1998, asook in enkele buitelandse regstelsels vermeld word. Aandag sal gegee word aan die voorskrifte van die van 1984 van Engeland en Wallis, die Duitse (StPO), asook die Nederlandse (Sv). Hierdie wetgewing bevat bepalings wat sinvol deur die Suid-Afrikaanse wetgewer geraadpleeg kan word om die huidige onbevredigende regsposisie, soos wat uitgewys sal word, te oorkom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/3/EJC156513
2014-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error