1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die reg van landomslote buurstate van Suid-Afrika to toegang tot die see : aantekeninge

Volume 2014, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die vier-en-veertig landomslote state (state sonder 'n kuslyn) in die wêreld verskil hemelsbreed van mekaar. Hulle wissel van die ontwikkelde Switserland tot die onderontwikkelde Swaziland. Al wat hierdie groep state geografies gemeen het, is dat hul geen natuurlike toegang tot die see het nie. Hulle het egter gemeenskaplike ekonomiese belange. Hierdie gemeenskaplike belange is eerstens om oorgangsregte ("transit rights") oor naburige state te kry om sodoende toegang tot die see te bekom. Tweedens is dit om te verseker dat skepe wat hul vlag dra vrye navigasie op see bekom en om toegang tot hawens te kry. Derdens is dit om toegang tot die see te kry om sodoende die natuurlike bronne daarvan te ontgin.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/3/EJC156520
2014-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error