1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Strafreg, C.R. Snyman : boekbespreking

Volume 2014, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Snyman se word algemeen deur universiteite en regspraktisyns in Suid-Afrika aanvaar as dië gesaghebbende en toonaangewende boek oor die onderwerp. Die nuutste uitgawe word dus verwelkom spesifiek oor die bywerking van die nuutste wetgewing en uitsprake oor onderskeie onderwerpe. Hierdie is die sesde uitgawe en dit word ook in Engels gepubliseer. Die eerste uitgawe is in 1981 gepubliseer, en latere uitgawes is in 1986, 1992, 1999, en 2006 gepubliseer. Die gewildheid van die boek word weerspieël in die aantal kere wat die boek al herdruk is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2014/4/EJC159978
2014-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error