1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Constraints on judicial review of executive conduct : the juridical link between the Marikana mineworkers' imbroglio and the Gauteng e-tolling saga

Volume 2015, Issue 2
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

One of the necessary incidents of the doctrine of separation of powers is the principle whereby courts limit themselves as to the type of dispute they entertain in the discharge of their fundamental duty of constitutional adjudication. This is informed by the fact that "the Constitution's central mechanism of separation of powers depends largely upon common understanding of what activities are appropriate to legislatures, to executives, and to courts". Apart from the issue of sufficient interest on the part of the litigant to move the court to intervene on an allegation of breach of constitutional right or obligation, which is part of the common understanding of what it takes to make a justiciable dispute, the courts often decline to entertain any action the subject matter of which properly resides in the political arena - what in American constitutional jurisprudence is termed the "political question". In clear terms, the courts often state that they are ill-equipped to adjudicate upon issues where their orders could have multiple social and economic consequences for the community. It follows that inasmuch as the courts resent attempts by the legislature or the executive to interfere with the exercise of judicial power, so too, they tend to decline any invitation to adjudicate if that would be tantamount to their interfering with the business of the elected branches of government - the legislative and executive - unless the constitution explicitly or impliedly mandates otherwise. Another way of putting it is: if the issue which the court is called upon to determine will necessarily involve it in intruding into the province of politics, then that issue for this same reason is non-justiciable. Thus, a matter that is peculiarly political in nature or that concerns matters that would bring the courts into "immediate and active relations with party contests" is not suitable for judicial determination and courts ought not to enter such "political thicket".


Die verband tussen die uitsprake in 2012 6 SA 223 (KH) (die -saak) en 2013 11 BCLR 1251 (KH) (die -saak) strek verder as die blote publieke verontwaardiging en die publisiteit wat die uitsprake voorafgegaan het, en omsluit ook die konstitusionele hof se aanhoor van appèlle ten aansien van tussentydse bevele. Alhoewel die feite van die sake verskil, is die regshulp wat aangevra is soortgelyk: in die -saak het die applikant 'n tussentydse (verbiedende) interdik aangevra, terwyl in die -saak 'n tussentydse gebiedende interdik aangevra is. Dit is dus geen verrassing dat die hof in beide gevalle gedemonstreer het dat hy nie sy regterlike bevoegdheid op 'n absolute wyse uitoefen en sodanige bevoegdheid as onbeperk beskou nie.
Die uitoefening deur die howe van hul wye bevoegdhede ten aansien van geregtelike hersiening van wetgewende magte en uitvoerende optrede, asook hul ewe wye en buigsame remediërende opsies kragtens artikel 38 en 172 van die grondwet, weerspieël nie hierdie beskouing nie. Gevolglik word 'n appèl ten aansien van tussentydse regshulp nie toegestaan nie indien dit sou lei tot 'n ongeregverdigde inbreukmaking op die formulering of implementering van regeringsbeleid, of tot die belemmering van die uitvoerende gesag, of tot die inmenging met begrotings- of beleidsake van die staat, of aangeleenthede van 'n polisentriese aard. Dit blyk duidelik uit die -saak dat nie alleen moet die regsraamwerk vir die uitoefening van publieke gesag aangedui word nie, maar ook dat die persoon of instelling teen wie die bevel aangevra word die aangewese party is om die bepaalde publieke funksie te verrig kragtens die grondwetlike verpligting.
Die beginsel van geregtelike selfkontrole vind uitdrukking in die leerstuk van skeiding van magte ten einde die howe se geregtelike hersieningsmagte te beheer en om die omvang van die regshulp in die geval van grondwetlike inbreukmakings te beperk. Omdat dit die grondwetlike vereiste is dat die hof gepaste regshulp mag toestaan, of 'n "reg en billike"-bevel mag maak indien bevind word dat wetgewing of 'n uitvoerende handeling/optrede ongrondwetlik is, sal 'n ontleding van hierdie uitdrukkings tot 'n beter begrip van die hof se benadering tot die kwessie van tussentydse bevele lei, en behoort dit daarom bespreek te word in die lig van die onlangse beslissings in 2014 1 SA 604 (KH) en 2014 4 SA 179 (KH).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2015/2/EJC169130
2015-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error