1887

n Journal for Juridical Science - Wat is die betekenis van boerdery vir inkomstebelastingdoeleindes?

Volume 26, Issue 3
  • ISSN : 0258-252X
USD

 

Abstract

The question is frequently asked whether certain activities by a taxpayer may be regarded as farming for income tax purposes. If so, certain farming expenses will be allowed as deductions in terms of the First Schedule to the Act which otherwise would not have been the case. Having indicated how the taxable income of a taxpayer is calculated, the definition of a trade is referred to. The meaning of farming is not defined, but in s 26 reference is made to pastoral, agricultural and other farming operations. There are certain sections in the Act, paragraphs in the First Schedule to the Act and practice notes which refer to certain types of farming activities. Reference is also made to the interpretation of farming by our courts (High and Special Courts) and the findings of the Special Boards. The viewpoints of several authors are also discussed. Additional examples of farming activities are given and the standard bona fide farming questionnaire by the SAIS is examined. The exigency of a feasibility study is emphasised to determine the viability of a proposed farming project. The following two-pronged test is advocated (i) did the taxpayer genuinely intend to farm and (ii) did he have a reasonable prospect of making a profit from the farming activities in the foreseeable future?

Die vraag ontstaan gereeld of die aktiwiteite wat 'n belastingbetaler beoefen het, as boerdery-aktiwiteite vir doeleindes van die Inkomstebelastingwet kwalifiseer? Indien wel, sal sekere boerdery-uitgawes as 'n aftrekking toegelaat word in terme van die Eerste Bylae tot die Wet wat andersins nie die geval sou gewees het nie. Nadat aangedui is hoedat belasbare inkomste bereken word, word daar kortliks na die definisie van 'n bedryf verwys. Ongelukkig word 'n boerdery nie omskryf nie, maar in art 26 word daar na 'n veeboerdery, landbou of ander boerdery, verwys. Daar is egter sekere artikels in die Wet, paragrawe in die Eerste Bylae en praktyksnotas wat na sekere tipe boerderybedrywighede verwys. Daar word na die howe (Hoë en Spesiale Howe) se interpretasie van 'n boerdery gekyk sowel as na bevindinge van die Spesiale Rade. die standpunte van verskeie skrywers word ook bespreek. Verdere voorbeelde van boerdery-aktiwiteite word verskaf en die SAID se standaard bona-fide boerdery vraelys word in oënskou geneem. die vereiste van 'n uitvoerbaarheidstudie om 'n voorgenome boerdery se lewensvatbaarheid te bepaal, word beklemtoon. die volgende twee-been toets word dan voorgestel (i) het die belastingbetaler 'n ware bedoeling gehad om te boer en (ii) het hy 'n redelike vooruitsig gehad om in die voorsienbare toekoms 'n wins uit die boerdery-aktiwiteite te maak?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/26/3/EJC55467
2001-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error