1887

n Journal for Juridical Science - Handelingsbevoegdheid van getroudes en die norme van die internasionale privaatreg : chronicle

Volume 27, Issue 2
  • ISSN : 0258-252X
USD

 

Abstract

Extracted from text ... Prof JC Sonnekus, Fakulteit Regsgeleerdheid, Randse Afrikaanse Universiteit. Kronieke / Chronicles Handelingsbevoegdheid van getroudes en die norme van die internasionale privaatreg 1 In beginsel kan geen regsubjek aan die handelsverkeer deelneem indien hy nie oor die nodige handelingsbevoegdheid beskik nie. Nog word aanvaar dat een van die gevolge van die bereiking van die voljarigheidsouderdom vir 'n natuurlike persoon is dat by ontstentenis van ander buitengewone omstandighede die beperkings waaronder die persoon voorheen met betrekking tot sy handelings- en verskyningsbevoegdheid gebuk gegaan het, verval. Voorgaande impliseer dat 'n voornemende kontraktant hom slegs daarvan hoef te vergewis dat sy potensi?le medekontraktant ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/27/2/EJC55483
2002-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error