1887

n Journal for Juridical Science - Vonnisoplegging by roof met verswarende omstandighede : chronicle

Volume 30, Issue 1
  • ISSN : 0258-252X
USD

 

Abstract

Extracted from text ... J le Roux, Adjunkprofessor, Departement Publiekreg, Universiteit van Pretoria. Kronieke / Chronicles Vonnisoplegging by roof met verswarende omstandighede 1. Inleiding In 'n saak1 wat op 6 September 2002 voor die Kaapse Provinsiale Afdeling gedien het, is die hof, by monde van Griesel R en Oosthuizen Wnr, met die interessante vraag gekonfronteer of daar verswarende omstandighede aanwesig is waar die klaer tydens 'n rooftog met 'n speelgoed vuurwapen gedreig is. Die klaer was nie ten tye van die rooftog bewus van die feit dat die beskuldigde nie met 'n ware vuurwapen gewapen was nie. Die misdaad "Roof" word deur Snyman2 omskryf ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/30/1/EJC55547
2005-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error