1887

n Journal for Juridical Science - Noodtoestand en die aksie van afhanklikes : 2011-5-20 Saaknr 269/10 (HHA)

Volume 36, Issue 1
  • ISSN : 0258-252X
USD

 

Abstract

Die eerste eiser (M) en ene D, die oorlede man van die tweede eiser (P), is deur skote getref wat afgevuur is deur die tweede verweerder (N), 'n werknemer van die eerste verweerder, 'n munisipaliteit. M het die skoot oorleef terwyl D gesterf het weens die wond wat hy opgedoen het. Die eisers stel 'n skadevergoedingseis teen die verweerders in, M weens die beserings wat hy opgedoen het, en P weens die verlies van onderhoud namens haar en haar vier kinders weens die dood van D met wie sy ingevolge 'n gewoonteregtelike huwelik getroud was. Die munisipaliteit word middellik aangespreek omdat N na bewering in die loop van sy diensbetrekking opgetree het, en N in persoonlike hoedanigheid. Die verweerders beroep hulle op noodweer en noodtoestand as verweersgronde.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/juridic/36/1/EJC55628
2011-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error