1887

n Die Kerkblad - Is die idee van 'n kerkorde nog byderwets?

Volume 105, Issue 3143
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Bepaalde orde waarvolgens die kerk ingerig en bestuur moet word, is in ons tyd nie meer 'n vanselfsprekendheid nie. Moet die kerk in sy besluitvorming dan nie eerder deur die Gees gelei word as deur eksakte ordereëlings wat deur eeue geprosesseer is nie? Lei die kerkorde nie tot verstardheid, doodsheid, in die kerk van die Here - wat 'n lewende organisme moet wees - nie? Dit is breedweg die raamwerk waarin die afwysing van die kerkorde na vore kom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3143/EJC55730
2002-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error