1887

n Die Kerkblad - Alles ten goede : ons bondsjeug

Volume 105, Issue 3145
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hoe weet ons dat God vir ons ten goede regeer? Watter sekerheid het ons? Die eerste punt van sekerheid is om te sê: Ons weet dit is waar omdat dit in die Bybel geleer word. In die boek Job leer ons dat God al die swaarkry in Job se lewe toegelaat het om hom nog 'n beter kind van God te maak. Swaarkrytyd is vir 'n gelowige nie agteruitgangtyd nie, maar gesondmaaktyd, groeityd en ten goede-tyd!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3145/EJC55764
2002-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error