1887

n Die Kerkblad - Brokkies vir jou pitkostrommel : ons bondsjeug

Volume 105, Issue 3146
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As 'n kind van God behoort jy nie aan jouself nie, maar aan God wat jou gekoop het. As eiendom van die Here word jou liggaam 'n tempel van die Heilige Gees genoem. Daarom kan ons nie maar met ons liggame maak wat ons wil nie. "Maak maar wat jy wil en slaap maar rond," sê die vrye liefde van vandag. "Jy is die baas oor jou eie liggaam." Daarteenoor sê ek as Christen: My liggaam is waardevol vir die Here, dit het deur die opstanding ewigheidsbetekenis, dit is een met Christus, dit is 'n woonplek vir God en die bloed van Jesus het ook vir ons liggame gevloei. Daarom wil ek my liggaam skoon hou en met oefening, gesonde kos en mooi klere reg versorg en versier.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3146/EJC55782
2002-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error