1887

n Die Kerkblad - ARSO en onafhanklike Gereformeerde skole

Volume 105, Issue 3146
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die ideaal van onafhanklike Gereformeerde skole het vanaf die herstigting van die Gereformeerde Kerke in 1859 geleef. Vir 'n verskeidenheid redes het die praktiese uitlewing daarvan egter gedurende die 20ste eeu mettertyd vervaag. In 1981 het 'n aantal Gereformeerde predikante en ander lidmate die inisiatief geneem om dit weer formeel te laat herleef en die Vereniging vir die Daarstelling van die Gereformeerde Skool (VDGS) in Alberton gestig. Die VDGS is later na die Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys (ARSO) herdoop.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3146/EJC55788
2002-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error