1887

n Die Kerkblad - Nuus van die Franse Radiobediening : glo en leef gereformeerd

Volume 105, Issue 3147
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Presies veertien jaar gelede het ek my geboorteland en kultuur, Frankryk, verlaat en in Suid Afrika as 'n nuwe immigrant aangekom. Ek het vertrek met die gedagte dat ek heelwaarskynlik nooit weer permanent sou teruggaan nie. Maar God se weë is anders as mense s'n, want Hy het my tog weer teruggebring Frankryk toe: alhoewel ek vandag nie op Franse grond bly nie, is ek tog in Frankryk teenwoordig deur middel van die radiobediening van Glo en Leef Gereformeerd (Foi et Vie Réformée). Die boodskappe wat hier in Suid-Afrika gemaak en opgeneem word, word op 13 FM-stasies in Frankryk uitgesaai, en so kan ek my medelandgenote in ons gemeenskaplike taal vertel van die wonders van die Drie-enige God.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3147/EJC55798
2003-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error