1887

n Die Kerkblad - Wat het geword van ... Ds. Martiens van der Walt?

Volume 105, Issue 3147
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Martiens en Ans van der Walt is op 4 Februarie 1950 getroud en is twee weke later in Rustenburg-Noord as die eerste predikant van die kombinasie Rustenburg-Noord en Elandskraal ontvang en bevestig. In 1953 volg Belfast-kombinasie, in 1955 dié van Otjiwarongo, in 1958 Krugersdorp-Wes, in 1966 Beestekraal en in 1971 Wonderboompoort waar ons in 1988 geëmeriteer het. So 'n predikantslewe moet mos interessant wees! Jong gemeentes - sommige van hulle het nog nie 'n kerkgebou en/of pastorie gehad nie, daar moes gebou word en met min geld! Die bediening is afgerond in 'n gevestigde stadsgemeente, Wonderboompoort, waar 'n ouetehuis, Hermon, gebou en in bedryf moes kom. Daarvoor het die Here langs 'n lang pad geskool en toegerus!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3147/EJC55806
2003-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error