1887

n Die Kerkblad - Redaksioneel

Volume 105, Issue 3147
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woorde van die Romeinse goewerneur Festus aan Paulus in Handelinge 26:24 is by meeste mense goed bekend: "Jou groot geleerdheid bring jou tot kranksinnigheid!" Hierdie woorde is al dikwels in ligter luim en soms met groot erns deur mense aangehaal as 'n waarskuwing dat 'n mens nie te hard moet studeer nie. Uit Paulus se antwoord in Handelinge 26:25 weet ons egter dat Festus se woorde nie regtig as 'n waarskuwing teen te veel geleerdheid opgeteken is nie. Wat Festus gesê het, het hy gesê in verset teen die evangelie wat Paulus verkondig het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3147/EJC55808
2003-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error