1887

n Die Kerkblad - Die Reformed Church of New Zealand - 'n welkome tuiste vir baie Suid-Afrikaners

Volume 105, Issue 3148
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Suid-Afrikaanse skrywer Anna M Louw het geskrywe: "Oorerwing speel sy rol, maar ek sweer dat die wêreld waar jy jou eerste asemteug intrek, jou eerste slukkie water drink, snare in jou stem wat die res van jou lewe spookmusiek vir jou maak." Dalk hoor ons dieselfde "spookmusiek" in ons soeke na 'n geesgenoot in 'n vreemde land. Êrens hoor ons dalk 'n bekende melodie, 'n preek soos waaraan ons gewoond was, die geborge rustigheid waarbinne my siel uitroep: "Die Here is ook hier!" 'n Soeke na die waarheid van die Skrif waarvan ek deel wil wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3148/EJC55813
2003-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error