1887

n Die Kerkblad - Sinode 2003 - 'n nuwe koers vir die GKSA?

Volume 105, Issue 3148
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Sinode 2003 is iets van die verlede. Die moeë Sinodegangers is na byna twee weke se uitputtende vergadersessies huis toe. Die sake waaroor die Sinode moes besluit, was moeilik en die debatvoering het hulle energie getap. Daarby het die hittegolf wat tydens die Sinode oor die land gespoel het, sake nie makliker gemaak nie. Die lugversorger in die Sinodesaal het by tye 'n verlore stryd gevoer. Tog kan met dankbaarheid teenoor die Here gesê word dat die debatte op die Sinode feitlik deurgaans op 'n hoë vlak was. Hierin was die bekwame werk van die voorsitter, ds. Pieter van der Walt, instrumenteel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/105/3148/EJC55825
2003-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error