1887

n Die Kerkblad - Die twee Maria's ...

Volume 106, Issue 3150
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Simeon het gesê 'n swaard sal deur my hart gaan (Luk. 2:35). Is dit hoe dit voel? Ek is seker 'n fisiese swaard deur my hart sal minder pynlik wees. Ek wil my hart uitruk sodat die ontsaglike pyn net kan stop. Die pyn van jou kind se lyding. Kyk net die merke van hoe Hy wreed deur die Romeinse soldate gemartel is ... ek kan nie meer kyk nie! My gemoed is swaar, my kop pyn van die maalkolk van gedagtes. Dit is nie net vandag se pyn nie. So baie dinge, so onverstaanbaar ... Ek het alles wat gebeur het, in my hart bewaar, maar kan dít die uiteinde wees? My kind aan 'n kruis ... en die vraag: Is dit nog my kind?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55871
2003-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error