1887

n Die Kerkblad - Ou en nuwe hervormers

Volume 106, Issue 3150
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Toe Kleopas met sy metgesel op die aand van die opstandingsdag by die dissipels kom, roep hulle triomfantelik uit: "Die Here het regtig opgestaan" (Luk. 24:34). Maar het die opstanding van Christus werklik daardie dag plaasgevind? Eeue lank is dit nooit bevraagteken nie. Maar in die laaste drie eeue is agter die "regtig" van die Emmausgangers 'n vraagteken geplaas. Die groot vraag is: Was daar werklik 'n leë graf en het Iemand wat al dood was, regtig daaruit opgestaan?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55872
2003-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error