1887

n Die Kerkblad - Teologiese Skool groet twee professore

Volume 106, Issue 3150
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ná 'n bedieningstyd van 40 jaar het prof. Amie van Wyk aan die einde van 2002 geëmeriteer. Hiervan was 19 jaar in die aktiewe bediening en 21 jaar in die opleiding van predikante. As predikant het hy onderskeidelik die gemeentes Salisbury, Johannesburg-Sentraal en Stellenbosch/Strand bedien. Ook as professor het hy 'n wye ervaringsveld gehad deur 13 jaar aan die Hammanskraalse Teologiese Skool en agt jaar aan die Teologiese Skool Potchefstroom verbonde te wees. Hier het hy die vakke Filosofie, Dogmatiek, Etiek en Liturgiek aangebied en op al hierdie velde besondere wetenskaplike bydraes gemaak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3150/EJC55875
2003-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error