1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... prof. P.J. Coetzee

Volume 106, Issue 3151
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie keer gesels die Redakteur met een van die oudste lewende teologiese professore, naamlik prof. PJ Coetzee. Hy het vanjaar die voorreg gehad om sy seun, prof. Callie Coetzee, as teologiese professor te bevestig. Hy was vanaf 1942-1958 predikant in drie gemeentes, vanaf 1958-1963 redakteur van Die Kerkblad, vanaf 1963-1965 redakteur van die Calvinistiese Stigting, daarna weer predikant in 'n gemeente (1965-1970), toe teologiese professor van 1970-1980. Ná sy emeritaat het hy nog tot onlangs in vakante gemeentes met bediening gehelp. Dit is duidelik dat prof. Coetzee 'n vol en kleurryke loopbaan gehad het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3151/EJC55915
2003-05-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error