1887

n Die Kerkblad - Redaksioneel

Volume 106, Issue 3152
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

16 Junie staan bekend as Jeugdag. Op hierdie dag word die verset van die Sowetojeug in 1976, waartydens verskeie voertuie vernietig, geboue afgebrand en meer as 575 leerlinge gesterf het, in herinnering gebring. Die verset het verskeie oorsake gehad, maar wat die sneller laat afgaan het, was 'n besluit van die destydse regering om Afrikaans as onderrigmedium in swart skole verpligtend te maak. (Dit wys hoe sensitief die kwessie van taalmedium in skole is, tot vandag toe.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3152/EJC55950
2003-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error