1887

n Die Kerkblad - Wat het in Randburg gebeur?

Volume 106, Issue 3154
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op 14 April 2003 het die Gereformeerde Kerke Randburg en Randburg-Oos saamgesmelt as die "Gereformeerde Kerk Randburg", nadat Johannesburg-Melville einde 2002 een geword het met Randburg-Oos. Die aantal Gereformeerde Kerke in Klassis Johannesburg het dus van 13 in die Almanak 2003 verminder na 11 soos dit in die 2004 gepubliseer sal word. Daarom verbaas dit 'n mens nie as mense vra: "Wat het dan nou skeefgeloop met die kerke in Randburg?" Party vra selfs: "Is dit nou die einde van die agteruitgang of kan ons nog slegter nuus uit Klassis Johannesburg verwag?"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC55995
2003-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error