1887

n Die Kerkblad - Lag jy nog? : ons bondsjeug

Volume 106, Issue 3154
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hoe beleef jy vreugde? Belééf jy dit ooit hoegenaamd? Ek vra maar, want daar is so baie dinge wat jou vreugde demp. Jy is die jongman of jongmeisie wat nie meer kind is nie. Jy is vol lewenslus en ideale. Die lewe lê voor jou - jy wil dit gryp, regbuig en geniet, maar hier vlak voor jou en om jou is 'n harde, onsimpatieke, wrede werklikheid - dit versper jou weg, dit pootjie jou planne en dit verydel jou ideale.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3154/EJC56006
2003-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error