1887

n Die Kerkblad - Konferensie by Mukhanyo verander lewens

Volume 106, Issue 3155
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"My lewe het verander!" het Renier van der Klashorst, 'n vyfdejaar meestergraadstudent, verklaar. Hy het geworstel oor wat die Here wou hê dat hy volgende jaar moes doen. Nou, nadat hy 'n sendingen evangelisasiekonferensie in Augustus by Mukhanyo Teologiese Kollege in KwaMhlanga naby Johannesburg bygewoon het, weet hy: "Ek besef dat dit evangelisasie is wat die Here wil hê ek moet doen." Hy beplan om volgende jaar mee te werk aan bedieninge wat straatwerk, armoede en siekte beklemtoon. "Ek sal sien wat werk en dit na die Gereformeerde Kerke toe bring."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56031
2003-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error