1887

n Die Kerkblad - Het die "kerk" God in die GKSA verplaas? : diskussie

Volume 106, Issue 3155
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer mens op die kantlyn staan, sien jy dinge raak wat spelers in die stryd nie raaksien nie. Gevolglik het kommentaar oor en uit Sinode 2003 my geprikkel om die huidige situasie van die GKSA te probeer verstaan. Daar heers tans nog strukturele 'eenheid' (institusionele kerkverband). Tog is daar tekens van innerlike (geestelike) verdeeldheid. Onwillekeurig vra 'n mens na die rede daarvoor. In my poging om die oorsaak te diagnoseer, stuit ek met 'n opprvlakkige verglyking van wat ek van die verlede en hede weet myself afgevra: Het die "kerk" God in die hart en bedrywighede van die GKSA verplaas?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3155/EJC56046
2003-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error