1887

n Die Kerkblad - So lees ek dit ... wat al my siekte genees - Psalm 103:3b : skrifstudie

Volume 106, Issue 3156
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke genesing is 'n daad van God. Dit wil Dawid met Psalm 103:3b sê. Sommige mense lees veel meer in dié teks. Hulle gebruik dit om te bewys dat 'n gelowige nie hoef siek te wees nie. Siekte kom van die duiwel. Telkens beloof God, soos hier, genesing van alle siektes. Aan hierdie belofte mag ons vashou. God gee genesing op gebed. Gebrek aan geloof kan as rede aangevoer word by gebrek aan genesing. Sommige mense glo vas hieraan. Ek wil graag die aandag vestig op die oënskynlik eenvoudige woorde van Psalm 103:3, wat 'n duidelike bewys skyn te wees van gebedsgenesing.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3156/EJC56093
2003-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error