1887

n Die Kerkblad - Totsiens en baie welkom! Nuwe skakeldeputaat vir Bybelverspreiding

Volume 106, Issue 3157
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Maandag 22 September 2003 het die Bybelgenootskap amptelik van ds. GA Hattingh afskeid geneem. Vir ongeveer 30 jaar was hy die GKSA se skakeldeputaat by die Bybelgenootskap van Suid-Afrika, 'n taak wat hy met groot onderskeiding en toewyding verrig het. Daarvan getuig onder andere die dankwoord van ds. Gerrit Kritzinger tydens 'n afskeidsfunksie. Ten spyte van swak gesondheid wat ds. Hattingh gedurende die afgelope paar maande ondervind het, het hy met onvermoeide ywer voortgegaan om die saak van Bybelverspreiding in die GKSA te bevorder. Hy was 'n bekende gesig by talle klasses, part. sinodes, sinodes en sustersaamtrekke.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3157/EJC56104
2003-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error